Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » totalitarisme
totalitarisme [boodskap #144016] Tue, 28 November 2023 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
totalitarisme
Afbreking: to•ta•li•ta•ris•me


Selfstandige naamwoord: totalitarisme
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Totalitêre stelsel waar die owerheid nie beperkinge op sy mag erken nie en mense se lewens tot in die fynste details probeer reguleer.

Gebruik:
• Die konsep van totalitarisme is aanvanklik ingevoer om regerings soos Nazi-Duitsland onder Adolf Hitler, die Sowjet-Unie onder Josef Stalin en Sjina onder Mao Zedong te beskryf.

Sinoniem:
• diktatorskap
• diktatuur
• tirannie

Antoniem:
• pluralisme

Vertaling:
Engels: totalitarism, totalitarianism
Nederlands: totalitarianism

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onopgelos
Volgende onderwerp: oorrompel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 14:03:31 UTC 2024