onopgelos [boodskap #144015] |
Tue, 28 November 2023 09:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onopgelos
Afbreking: on•op•ge•los
Samestelling: on- + opgelos
Byvoeglike naamwoord: onopgelos
Attributief: onopgeloste
Betekenis:
• Wat nog nie opgelos is nie.
Gebruik:
• Daar is hopeloos te veel onopgeloste moordsake in Suid-Afrika.
Sinoniem:
• geheimsinnig
• onbeslis
• onafgehandel
• onverklaar
Antoniem:
• opgelos
Vertaling:
Engels: unresolved
Nederlands: onopgelost
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|