grondvloer [boodskap #144013] |
Mon, 27 November 2023 11:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grondvloer
Afbreking: grond•vloer
Samestelling: grond + vloer
Selfstandige naamwoord: grondvloer
Meervoud: grondvloere
Verkleinwoord: grondvloertjie
Meervoud van verkleining: grondvloertjies
Betekenis:
• Die vlak van 'n gebou met verdiepings wat gelyk aan die grond is.
• 'n Vloer wat van grond gemaak is.
Gebruik:
• Die eerste verdieping van 'n gebou is een vlak bokant die grondvloer.
• Die hut het 'n grondvloer wat met mis ingesmeer is.
Sinoniem:
• grondvlak
• grondverdieping
• straatverdieping
Afgelei:
• grondvloerbalk
• grondvloerhoogte
Vertaling:
Engels: ground floor; dirt floor
Nederlands: benedenverdieping; aardevloer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|