noodwerker [boodskap #144012] |
Ma, 27 November 2023 10:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
noodwerker
Afbreking: nood•wer•ker
Samestelling: nood + werker
Selfstandige naamwoord: noodwerker
Meervoud: noodwerkers
Verkleinwoord: noodwerkertjie
Meervoud van verkleining: noodwerkertjies
Betekenis:
• Iemand wat mense in nood help.
Gebruik:
• Die noodwerkers op die toneel het bevestig dat die brand is deur 'n kragopwekker veroorsaak is.
Vertaling:
Engels: emergency worker
Nederlands: hulpverlener
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|