termiethoop [boodskap #144010] |
Sun, 26 November 2023 19:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
termiethoop
Afbreking: ter•miet•hoop
Samestelling: termiet + hoop
Selfstandige naamwoord: termiethoop
Meervoud: termiethope
Betekenis:
• 'n Struktuur van modder waarin termiete woon.
Gebruik:
• Die deel van die termiethoop wat bo die grond uitsteek is slegs 'n klein persentasie van die totale grootte van die nes.
Vertaling:
Engels: termite mound
Nederlands: termietenheuvel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|