materie [boodskap #144009] |
Sun, 26 November 2023 18:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
materie
Afbreking: ma•te•rie
Selfstandige naamwoord: materie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die stof waarvan die wêreld gemaak is. Alles wat 'n mens kan sien en aan kan vat.
Gebruik:
• Materie het massa en neem spasie op.
• 'n Vakuum of lugleegte is 'n ruimte wat geen materie bevat nie.
Sinoniem:
• substansie
• stof
Antoniem:
• antimaterie
Afgelei:
• materieel
• materieomsetting
Vertaling:
Engels: matter
Nederlands: materie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|