Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akwaties
akwaties [boodskap #144008] Sun, 26 November 2023 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
akwaties
Afbreking: a•kwa•ties


Byvoeglike naamwoord: akwaties
Attributief: akwatiese

Betekenis:
• Wat met water te make het.

Gebruik:
Akwatiese diere is diere wat in of naby water leef.

Vertaling:
Engels: aquatic
Nederlands: aquatisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bymekaarsit
Volgende onderwerp: materie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 12:49:54 UTC 2024