Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bymekaarsit
bymekaarsit [boodskap #144007] Sun, 26 November 2023 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bymekaarsit
Afbreking: by•me•kaar•sit
Samestelling: bymekaar + sit


Werkwoord: sit bymekaar, bymekaarsit
Verlede tyd: het bymekaargesit

Betekenis:
• Om saam te sit.

Gebruik:
• Ons sal koppe moet bymekaarsit.

Sinoniem:
• byeenbring
• saambring
• saamvoeg

Vertaling:
Engels: to put together
Nederlands: samenvoegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: persentasie
Volgende onderwerp: akwaties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 12:13:58 UTC 2024