persentasie [boodskap #144006] |
Sun, 26 November 2023 18:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
persentasie
Afbreking: per•sen•ta•sie
Selfstandige naamwoord: persentasie
Meervoud: persentasies
Verkleinwoord: persentasietjie
Meervoud van verkleining: persentasietjies
Betekenis:
• 'n Bedrag, uitgedruk as 'n breukdeel van 100.
Gebruik:
• Herlei 0,5 na 'n persentasie (antw: 0,5 = 50/100 of 50%).
Hiponiem:
• gewigspersentasie
• stempersentasie
Afgelei:
• persentasiedifferensiaal
• persentasiepunt
• persentasieverhoging
Vertaling:
Engels: percentage
Nederlands: percentage
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|