Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soutwater
soutwater [boodskap #144005] Sun, 26 November 2023 16:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
soutwater
Afbreking: sout•wa•ter
Samestelling: sout + water


Selfstandige naamwoord: soutwater
Meervoud: soutwaters

Betekenis:
• Water met 'n hoë soutgehalte, soos die water van die see.

Gebruik:
• 'n Baie klein persentasie van die wêreld se water is varswater, die res is soutwater.

Sinoniem:
• brakwater
• pekel
• seewater

Antoniem:
• varswater

Afgelei:
• soutwaterdier
• soutwaterinspuiting
• soutwatermeer
• soutwaterseep
• soutwatervis

Vertaling:
Engels: salt water
Nederlands: zout water

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: varswater
Volgende onderwerp: persentasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 13:37:03 UTC 2024