omring [boodskap #144002] |
Sun, 26 November 2023 11:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omring
Afbreking: om•ring
Samestelling: om + ring
Werkwoord: omring
Verlede tyd: het omring
Betekenis:
• Om aan alle kant toegemaak te wees.
Gebruik:
• Die gasse wat die aarde omring staan as die atmosfeer bekend.
Sinoniem:
• insluit
• omgewe
• omgord
• omgrens
• omhein
• omhul
• omkring
• ommuur
• omsingel
• omskans
• omsluit
• omspan
• omvat
Afgelei:
• omringde
• omringend
• omringing
Vertaling:
Engels: to surround, encircle
Nederlands: omringen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|