Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugvoering
terugvoering [boodskap #144000] Sun, 26 November 2023 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
terugvoering
Afbreking: te•rug•voe•ring
Samestelling: terugvoer + -ing


Selfstandige naamwoord: terugvoering
Meervoud: terugvoeringe, terugvoerings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van terugvoer.

Gebruik:
• Sy het goeie terugvoering van haar onderwysers kry.

Wisselvorm:
• terugvoer

Sinoniem:
• terugkoppeling
• terugvoeding

Afgelei:
• stroomterugvoering

Vertaling:
Engels: feedback
Nederlands: terugkoppeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoedanigheid
Volgende onderwerp: litosfeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 13:47:02 UTC 2024