geregtelik [boodskap #143998] |
Sun, 26 November 2023 09:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geregtelik
Afbreking: ge•reg•te•lik
Samestelling: gereg + -telik
Byvoeglike naamwoord: geregtelik
Attributief: geregtelike
Betekenis:
• Wat met die gereg te make het.
Gebruik:
• 'n Geregtelike doodsondersoek is van stapel gestuur.
Sinoniem:
• forensies
• judisieel
• juridies
• regsgeldig
• regtelik
• regterlik
• statutêr
• wetlik
• wettig
• wetmatig
Vertaling:
Engels: judicial, legal
Nederlands: gerechtelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|