moordsaak [boodskap #143997] |
Sun, 26 November 2023 09:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moordsaak
Afbreking: moord•saak
Samestelling: moord + saak
Selfstandige naamwoord: moordsaak
Meervoud: moordsake
Betekenis:
• 'n Geregtelike ondersoek en die hofgeding wat op 'n moord volg.
Gebruik:
• In verrassende getuienis in die moordsaak het een van die beskuldigdes gesê dat sy medebeskuldigdes nie tydens die moord teenwoordig was nie.
Vertaling:
Engels: murder case, homicide case
Nederlands: moordzaak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|