skoolgeleentheid [boodskap #143993] |
Sun, 26 November 2023 08:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolgeleentheid
Afbreking: skool•ge•leent•heid
Samestelling: skool + geleentheid
Selfstandige naamwoord: skoolgeleentheid
Meervoud: skoolgeleenthede
Betekenis:
• 'n Byeenkoms vir die leerders van 'n skool.
Gebruik:
• Die skoolgeleentheid is met skriflesing en gebed geopen.
Sinoniem:
• skoolbyeenkoms
• skoolfunksie
Vertaling:
Engels: school event, school occasion, school function
Nederlands: schoolevenement
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|