Sabbat [boodskap #143990] |
Sat, 25 November 2023 20:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sabbat
Afbreking: Sab•bat
Selfstandige naamwoord: Sabbat
Meervoud: Sabbatte
Betekenis:
• Die sewende dag van die Joodse week, die Joodse rusdag.
Gebruik:
• Die Sabbat begin Vrydagaand 'n paar minute voor die sonsondergang en duur tot Saterdagaand wanneer drie sterre in die lug sigbaar is.
Sinoniem:
• rusdag
Afgelei:
• sabbatsjaar
• sabbatsreis
• sabbatsverlof
• Sabbatsheiliging
• Sabbatskending
• Sabbatskender
• Sabbatsviering
Vertaling:
Engels: Sabbath
Nederlands: sjabbat, sabbat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|