volbring [boodskap #143986] |
Sat, 25 November 2023 17:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
volbring
Afbreking: vol•bring
Samestelling: vol + bring
Werkwoord: volbring
Verlede tyd: het volbring
Betekenis:
• Om 'n professie te vervul of 'n taak heeltemal uit te voer.
Gebruik:
• Jesus het aan die kruis gesê: "Dit is volbring!" [Johannes 19:30]
Sinoniem:
• afhandel
• afrond
• behaal
• bereik
• eindig
• gedoen
• klaarmaak
• nagekom
• realiseer
• regkry
• uitrig
• uitvoer
• verrig
• vervul
• verwesenlik
• voleindig
• voltooi
• volvoer
Afgelei:
• volbringing
Vertaling:
Engels: to fulfil, accomplish, achieve
Nederlands: volbrengen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|