sosialis [boodskap #143984] |
Sat, 25 November 2023 16:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sosialis
Afbreking: so•si•a•lis
Selfstandige naamwoord: sosialis
Meervoud: sosialiste
Betekenis:
• 'n Voorstander of aanhanger van sosialisme.
Gebruik:
• Watter soort sosialis woon in luukse huise, ry duur motors en dra ontwerpersklere, maar trek 'n rooi oorpak aan as hy werkloses en arm werkers toespreek?
Antoniem:
• kapitalis
Vertaling:
Engels: socialist
Nederlands: socialist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|