Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oordat
oordat [boodskap #143981] Sat, 25 November 2023 10:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oordat
Afbreking: oor•dat
Samestelling: oor + dat


Bywoord: oordat

Betekenis:
• Oor dit dat genoem is.

Gebruik:
• Ek is baie op skool gespot oordat ek so kort is.

Sinoniem:
• omdat
• omrede

Vertaling:
Engels: because, over that
Nederlands: over dat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: aftrede
Volgende onderwerp: onderskeiding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 12:17:44 UTC 2024