programmeer [boodskap #143978] |
Sat, 25 November 2023 07:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
programmeer
Afbreking: pro•gram•meer
Samestelling: program + -eer
Werkwoord: programmeer
Verlede tyd: het geprogrammeer
Betekenis:
• Om 'n program te skryf.
Gebruik:
• In watter taal programmeer jy?
Sinoniem:
• kodeer
Afgelei:
• programmeerbaar
• programmeerder
• programmeerfout
• programmeertaal
Vertaling:
Engels: to program
Nederlands: programmeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|