watersiklus [boodskap #143973] |
Fri, 24 November 2023 18:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
watersiklus
Afbreking: wa•ter•si•klus
Samestelling: water + siklus
Selfstandige naamwoord: watersiklus
Meervoud: watersiklusse
Betekenis:
• Die voortdurende sirkulasie van water bokant, oor en onder die aarde se oppervlak.
Gebruik:
• Die watersiklus behels die evaporasie, kondensasie, presipitasie, infiltrasie, afloop en ondergrondse vloei van water.
Sinoniem:
• H2O-siklus
• hidrologiese siklus
• waterkringloop
Vertaling:
Engels: water cycle, hydrologic cycle
Nederlands: watercyclus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|