biologies [boodskap #143972] |
Fri, 24 November 2023 17:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
biologies
Afbreking: bio•lo•gies
Byvoeglike naamwoord: biologies
Attributief: biologiese
Betekenis:
• Wat die biologie betref. Met betrekking tot lewende wesens.
• Wat natuurlik/ organies is en sonder inmenging ontstaan het.
Gebruik:
• Biologiese wapens soos antraks is verbode.
• Elke kind het 'n biologiese ma en 'n pa.
Hiponiem:
• mikrobiologies
• radiobiologies
Afkorting:
• biol.
Vertaling:
Engels: biological
Nederlands: biologisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|