hidrosfeer [boodskap #143971] |
Fri, 24 November 2023 16:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hidrosfeer
Afbreking: hi•dros•feer
Samestelling: hidro- + sfeer
Selfstandige naamwoord: hidrosfeer
Meervoud: hidrosfere
Betekenis:
• Die waterhoudende deel van 'n planeet (soos die aarde), wat die water in die lug, op die grond en onder die grond insluit.
Gebruik:
• Die beweging van water binne die hidrosfeer word waterkringloop of hidrologiese siklus genoem.
Sinoniem:
• wateromhulsel
Vertaling:
Engels: hydrosphere
Nederlands: hydrosfeer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|