verkla [boodskap #143968] |
Fri, 24 November 2023 13:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verkla
Afbreking: ver•kla
Samestelling: ver- + kla
Werkwoord: verkla
Verlede tyd: het verkla
Betekenis:
• Om 'n klag teen iemand te bring; in 'n staat van beskuldiging te plaas.
Gebruik:
• Pawlik Morosof het sy pa aan die owerheid verkla omdat hy nie 'n goeie kommunis was nie.
Wisselvorm:
• verklae
Sinoniem:
• aangee
• aankla
• beskuldig
• daag
• rapporteer
• verklap
• verklik
• verraai
Vertaling:
Engels: to bring a change, lodge a complaint, accuse
Nederlands: aanklagen, aangeven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|