teweeg [boodskap #143967] |
Fri, 24 November 2023 12:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teweeg
Afbreking: te•weeg (te weg/pad)
Bywoord: teweeg
Betekenis:
• In beweging. Op die pad/weg.
Gebruik:
• Ons glo dat die nuwe bestuur positiewe veranderinge teweeg sal bring.
Vertaling:
Engels: bring about, cause, effect;
Nederlands: teweeg
Nota:
• Teweeg is 'n deelwoord van die werkwoord teweegbring (bring teweeg/ teweeggebring).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|