maandlange [boodskap #143964] |
Fri, 24 November 2023 11:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maandlange
Afbreking: maand•lan•ge
Samestelling: maand + lange
Byvoeglike naamwoord: –
Attributief: maandlange
Betekenis:
• Wat (naastenby) 'n maand lank duur.
Gebruik:
• Sy was op 'n maandlange toer deur Europa.
Verwant:
• daglange
• jaarlange
• weeklange
Vertaling:
Engels: month-long
Nederlands: een maand lang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|