jaarlange [boodskap #143963] |
Fri, 24 November 2023 11:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jaarlange
Afbreking: jaar•lan•ge
Samestelling: jaar + lange
Byvoeglike naamwoord: –
Attributief: jaarlange
Betekenis:
• Wat (naastenby) 'n jaar lank duur.
Gebruik:
• Hy was op 'n jaarlange werkvakansie in Nederland.
Verwant:
• daglange
• maandlange
• weeklange
Vertaling:
Engels: year-long
Nederlands: een jaar lang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|