huiseienaar [boodskap #143958] |
Thu, 23 November 2023 18:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
huiseienaar
Afbreking: huis•ei•e•naar
Samestelling: huis + eienaar
Selfstandige naamwoord: huiseienaar
Meervoud: huiseienaars
Betekenis:
• Iemand wat 'n huis besit.
Gebruik:
• Die verhoging in rentekoerse het huiseienaars swaar getref.
Vertaling:
Engels: home owner, house owner
Nederlands: huiseigenaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|