staatsgetuie [boodskap #143955] |
Thu, 23 November 2023 13:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staatsgetuie
Afbreking: staats•ge•tui•e
Samestelling: staat + -s- + getuie
Selfstandige naamwoord: staatsgetuie
Meervoud: staatsgetuies
Betekenis:
• 'n Persoon wat in 'n hof vir die staat getuig (dikwels ter versagting of vrywaring van skuld).
Gebruik:
• Die saak teen mnr. Kruger is laat vaar nadat hy 'n staatsgetuie geword het.
Vertaling:
Engels: state witness, crown witnes
Nederlands: staatsgetuige
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|