Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortsit
voortsit [boodskap #143950] Thu, 23 November 2023 09:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortsit
Afbreking: voort•sit
Samestelling: voort + sit


Werkwoord: sit voort, voortsit
Verlede tyd: het voortgesit
Teenwoordige deelwoord: voortsettend
Verlede deelwoord: voortgeset

Betekenis:
• Om verder te gaan met iets; dit te bly doen.

Gebruik:
• Gaan jy jou studies volgende jaar voortsit?

Sinoniem:
• aangaan
• kontinueer
• vervolg
• volhard
• voortgaan

Vertaling:
Engels: to continue, push forward, carry on, pursue
Nederlands: voortzetten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sportlui
Volgende onderwerp: hofrol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 12:35:27 UTC 2024