Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sportlui
sportlui [boodskap #143948] Wed, 22 November 2023 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sportlui
Afbreking: sport•lui
Samestelling: sport + -lui


Selfstandige naamwoord: sportman, sportvrou
Meervoud: sportlui

Betekenis:
• Mense wat sport beoefen.

Gebruik:
• Druk ons ons jong sportlui te vroeg ryp?

Sinoniem:
• atlete
• sportmanne

Vertaling:
Engels: sportsmen and sportswomen, sportspeople
Nederlands: sportlui, sportlieden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wildplaas
Volgende onderwerp: voortsit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 13:00:36 UTC 2024