Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wildplaas
wildplaas [boodskap #143947] Wed, 22 November 2023 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wildplaas
Afbreking: wild•plaas
Samestelling: wild + plaas


Selfstandige naamwoord: wildplaas
Meervoud: wildplase
Verkleinwoord: wildplasie
Meervoud van verkleining: wildplasies

Betekenis:
• 'n Plaas waarop daar met wilde diere (soos bokke, leeus, renosters, ens.) geboer word.

Gebruik:
• Diere kan op 'n wildplaas besigtig of gejag word.

Sinoniem:
• jagplaas
• wildboerdery

Vertaling:
Engels: game farm, game ranch
Nederlands: wildboerderij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daaronder
Volgende onderwerp: sportlui
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 13:24:40 UTC 2024