glimpen [boodskap #143945] |
Wed, 22 November 2023 18:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
glimpen
Afbreking: glim•pen
Samestelling: glim + pen
Selfstandige naamwoord: glimpen
Meervoud: glimpenne
Verkleinwoord: glimpennetjie
Meervoud van verkleining: glimpennetjie
Betekenis:
• 'n Pen met 'n dik punt waarmee teks in 'n glimmende kleur gemerk/uitgelig word.
Gebruik:
• Onderstreep die sleutelwoorde of merk dit met 'n glimpen.
Vertaling:
Engels: fluorescent pen, highlighter
Nederlands: markeerstift, arceerstift
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|