opvou [boodskap #143944] |
Wo, 22 November 2023 18:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opvou
Afbreking: op•vou
Samestelling: op + vou
Werkwoord: vou op, opvou
Verlede tyd: het opgevou
Betekenis:
• Om iets so te vou dat die oppervlak kleiner word.
Gebruik:
• Sy stryk haar klere en vou dit netjies op.
• Hy het die tent opgevou en ingepak.
Sinoniem:
• inklap
• saamklap
• saamvou
• toeslaan
• toevou
Antoniem:
• oopvou
Afgelei:
• opvoubaar
• opvoubed
• opvoustoel
Vertaling:
Engels: to fold up
Nederlands: opvouwen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|