Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afskeur
afskeur [boodskap #143943] Wed, 22 November 2023 17:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afskeur
Afbreking: af•skeur
Samestelling: af + skeur


Werkwoord: skeur af, afskeur
Verlede tyd: het afgeskeur

Betekenis:
• Om so te skeur dat iets afkom.

Gebruik:
• Die stadsbestuur het toe hulle klere van hulle laat afskeur en beveel dat hulle lyfstraf moet kry. [Handelinge 16:22]

Sinoniem:
• afruk
• aftrek
• losruk
• losskeur
• lostrek
• uitskeur
• wegruk

Afgelei:
• afskeuring

Vertaling:
Engels: to pull or tear off
Nederlands: afscheuren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugbesorg
Volgende onderwerp: opvou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 12:47:25 UTC 2024