Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opkoffie
opkoffie [boodskap #143940] Wed, 22 November 2023 07:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opkoffie
Afbreking: op•kof•fie


Werkwoord: koffie op, opkoffie
Verlede tyd: het opgekoffie

Betekenis:
• (informeel) Om iets te breek of 'n gemors daarvan te maak.

Gebruik:
• Moenie my rekenaar opkoffie nie.

Sinoniem:
• breek
• opdons
• opfoeter
• opneuk
• opskroef

Vertaling:
Engels: to mess up
Nederlands: verknoeien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgekoffie
Volgende onderwerp: deursnee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 12:48:26 UTC 2024