Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doeanebeampte
doeanebeampte [boodskap #143936] Tue, 21 November 2023 13:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
doeanebeampte
Afbreking: doe•a•ne•be•amp•te
Samestelling: doeane + beampte


Selfstandige naamwoord: doeanebeampte
Meervoud: doeanebeamptes

Betekenis:
• Persoon wat in- en uitvoere inspekteer en belasting daarvoor hef.

Gebruik:
• 'n Doeanebeampte het op 'n besending dwelms afgekom en beslag daarop gelê.

Sinoniem:
• tolbeampte
• tollenaar

Vertaling:
Engels: customs officer
Nederlands: douanebeambte, douanier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besending
Volgende onderwerp: wrewel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 14:14:12 UTC 2024