Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besending
besending [boodskap #143935] Tue, 21 November 2023 13:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
besending
Afbreking: be•sen•ding
Samestelling: be- + send + -ing


Selfstandige naamwoord: besending
Meervoud: besendinge, besendings
Verkleinwoord: besendinkie
Meervoud van verkleining: besendinkies

Betekenis:
• 'n Groot hoeveelheid goedere wat saam verskeep word.

Gebruik:
• Die doeanebeamptes het op 'n groot besending dwelms beslag gelê.

Sinoniem:
• aflewering
• verskeping

Afgelei:
• reusebesending

Afkorting:
• bes.

Vertaling:
Engels: consignment, shipment
Nederlands: vezending

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spierbeheer
Volgende onderwerp: doeanebeampte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 13:35:28 UTC 2024