Wallis [boodskap #143929] |
Mon, 20 November 2023 17:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wallis
Afbreking: Wal•lis
Pleknaam: Wallis
Betekenis:
• Een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk, geleë op die eiland Groot-Brittanje.
Gebruik:
• Die Walliese deelkoninkryke is in 1282 deur Engeland geannekseer en Wallis het nooit as 'n soewereine staat bestaan nie.
Afgelei:
• Wallies
• Wallieser
Vertaling:
Engels: Wales
Nederlands: Wales
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|