kwalifisering [boodskap #143923] |
Mon, 20 November 2023 15:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwalifisering
Afbreking: kwa•li•fi•se•ring
Samestelling: kwalifiseer + -ing
Selfstandige naamwoord: kwalifisering
Meervoud: kwalifiseringe, kwalifiserings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van kwalifiseer.
Gebruik:
• Die kwalifisering sal enkele ure voor die hoofwedren plaasvind.
Sinoniem:
• geskiktheid
• toelating
Antoniem:
• diskwalifisering
Vertaling:
Engels: qualifying, qualification
Nederlands: kwalificatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|