kwalifiseerder [boodskap #143922] |
Ma, 20 November 2023 15:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwalifiseerder
Afbreking: kwa•li•fi•seer•der
Samestelling: kwalifiseer + -der
Selfstandige naamwoord: kwalifiseerder
Meervoud: kwalifiseerders
Betekenis:
• 'n Persoon of span wat vir deelname kwalifiseer.
• Geleentheid waartydens daar vir iets gekwalifiseer word.
Gebruik:
• Die name van die kwalifiseerders sal spoedig bekend gemaak word.
• Die kompetisie dien as 'n kwalifiseerder vir volgende jaar se Olimpiese Spele.
Vertaling:
Engels: qualifier
Nederlands: kwalificeerder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|