omkeerpunt [boodskap #143918] |
Sun, 19 November 2023 20:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omkeerpunt
Afbreking: om•keer•punt
Samestelling: omkeer + punt
Selfstandige naamwoord: omkeerpunt
Meervoud: omkeerpunte
Betekenis:
• Die punt waar omgedraai of teruggekeer word, of die punt waarna omkeer onmoontlik sal wees.
Gebruik:
• Die krisis het in sommige gevalle al die omkeerpunt verbygesteek.
Sinoniem:
• draaipunt
• keerpunt
• wending
Vertaling:
Engels: turning point
Nederlands: omkeerpunt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|