noodsaaklikheid [boodskap #143896] |
Sun, 19 November 2023 09:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
noodsaaklikheid
Afbreking: nood•saak•lik•heid
Samestelling: noodsaaklik + -heid
Selfstandige naamwoord: noodsaaklikheid
Meervoud: noodsaaklikhede
Betekenis:
• Dit wat noodsaaklik (absoluut nodig) is.
Gebruik:
• Privatisering is 'n noodsaaklikheid en nie 'n vloekwoord nie.
Sinoniem:
• behoefte
• benodigdheid
• dringendheid
• essensialiteit
• nodigheid
• onmisbaarheid
• onvermydelikheid
• vereiste
• verpligting
Afgelei:
• lewensnoodsaaklikheid
Vertaling:
Engels: necessity
Nederlands: noodzakelijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|