bevorderlik [boodskap #143893] |
Sun, 19 November 2023 08:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bevorderlik
Afbreking: be•vor•der•lik
Samestelling: bevorder + -lik
Byvoeglike naamwoord: bevorderlik
Vergrotende trap: bevorderliker
Oortreffende trap: bevorderlikste
Attributief: bevorderlike
Partitief: bevorderliks
Betekenis:
• Wat 'n saak bevorder; tot voordeel strek.
Gebruik:
• Wees op julle hoede, die droë toestande is bevorderlik vir die ontstaan van weghol veldbrande.
Sinoniem:
• diensbaar
• gunstig
• lonend
• produktief
• suksesvol
• voordelig
• waardevol
• winsgewend
Afgelei:
• bevorderlikheid
Vertaling:
Engels: beneficial, conducive, advantageous, favorable
Nederlands: bevorderlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|