Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prioritiseer
prioritiseer [boodskap #143891] Sun, 19 November 2023 08:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
prioritiseer
Afbreking: pri•o•ri•ti•seer


Werkwoord: prioritiseer
Verlede tyd: het geprioritiseer

Betekenis:
• Om voorkeur aan belangriker dinge te gee.

Gebruik:
• Beplan jou dag en prioritiseer jou doelwitte.

Verwant:
• prioriteit
• prioritisering

Vertaling:
Engels: to prioritise, prioritize
Nederlands: prioriteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hurktoilet
Volgende onderwerp: grondwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 13:20:00 UTC 2024