hurktoilet [boodskap #143890] |
Sun, 19 November 2023 07:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hurktoilet
Afbreking: hurk•toi•let
Samestelling: hurk + toilet
Selfstandige naamwoord: hurktoilet
Meervoud: hurktoilette
Verkleinwoord: hurktoiletjie
Meervoud van verkleining: hurktoiletjies
Betekenis:
• 'n Toilet sonder 'n sitplek, waar daar oor 'n opening gehurk word.
Gebruik:
• Hurktoilette is gewild in Asië, maar word selde hier aangetref.
Vertaling:
Engels: squat toilet
Nederlands: hurktoilet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|