Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongebruik
ongebruik [boodskap #143883] Sat, 18 November 2023 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongebruik
Afbreking: on•ge•bruik
Samestelling: on- + gebruik


Byvoeglike naamwoord: ongebruik
Attributief: ongebruikte

Betekenis:
• Wat nog nooit gebruik is nie, of wat nie tans gebruik word nie.

Gebruik:
• Hy verwyder die ongebruikte toeps van sy selfoon af.

Sinoniem:
• beskikbaar
• onbenut
• onbeset
• splinternuut

Afgelei:
• ongebruiklik

Vertaling:
Engels: unused
Nederlands: ongebruikt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veeldoelig
Volgende onderwerp: kombineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 14:18:17 UTC 2024