Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Zimbabwies
Zimbabwies [boodskap #143868] Sat, 18 November 2023 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Zimbabwies
Afbreking: Zim•bab•wies
Samestelling: Zimbabwe + -ies


Byvoeglike naamwoord: Zimbabwies
Attributief: Zimbabwiese

Betekenis:
• Van of betreffende die land Zimbabwe.

Gebruik:
• Robert Mugabe was 'n Zimbabwiese politikus.

Afkorting:
• Zim.

Verwant:
• Zimbabwiër
• Zimbabwies

Vertaling:
Engels: Zimbabwean
Nederlands: Zimbabwaans

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: monument
Volgende onderwerp: Zimbabwiër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 17:19:59 UTC 2024