Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » monument
monument [boodskap #143867] Sat, 18 November 2023 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Voortrekkermonument in Pretoria.
Die Voortrekkermonument in Pretoria.
monument
Afbreking: mo•nu•ment


Selfstandige naamwoord: monument
Meervoud: monumente
Verkleinwoord: monumentjie
Meervoud van verkleining: monumentjies

Betekenis:
• 'n Standbeeld, gedenksteen of gebou ter herinnering aan 'n belangrike persoon of 'n gebeurtenis.

Gebruik:
• Paul Kruger se huis is as 'n monument verklaar.

Sinoniem:
• gedenkteken
• gedenksuil
• gedenksteen
• standbeeld

Hiponiem:
• bewegingsmonument
• grafmonument
• granietmonument
• Hugenotemonument
• natuurmonument
• oorlogsmonument
• Voortrekkermonument

Afgelei:
• monumentbou
• monumentaal
• monumentalisering
• monumentekommissie
• monumenteregister
• monumentesorg

Vertaling:
Engels: monument
Nederlands: monument

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontginning
Volgende onderwerp: Zimbabwies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 16:05:12 UTC 2024