ingelig [boodskap #143863] |
Sat, 18 November 2023 07:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ingelig
Afbreking: in•ge•lig
Byvoeglike naamwoord: ingelig
Attributief: ingeligte
Betekenis:
• Wat oor die nodige inligting en kennis beskik; op hoogte van sake; bewus van; bekend met.
Gebruik:
• Is dit 'n feit of 'n ingeligte raaiskoot?
Sinoniem:
• belese
• bewus
• deskundig
• kundig
• vertroud
• wetend
Antoniem:
• oningelig
Afgelei:
• welingelig
Vertaling:
Engels: informed
Nederlands: geïnformeerd, op de hoogte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|